Jeremiah 9:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE sê: Omdat hulle my wet wat Ek hulle voorgehou het, verlaat het en na my stem nie geluister en daarin nie gewandel het nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het geantwoord: “Dit is omdat my mense weier om my voorskrifte wat Ek vir hulle gegee het, te volg. Hulle weier om na My te luister en volgens my voorskrifte te lewe.
Afrikaans 1933/1953 En die HERE het gesê: Omdat hulle my wet wat Ek hulle voorgehou het, verlaat het en na my stem nie geluister en daarin nie gewandel het nie,
Afrikaans 1983 Die Here het gesê: Dit is omdat hulle my wet verlaat het wat Ek hulle gegee het; hulle het nie na My geluister nie en my wet nie nagekom nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het geantwoord: “Omdat hulle my wet verlaat het wat Ek aan hulle voorgehou het, hulle nie na my stem geluister en my wet nie gevolg het nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En die Here het gesê: “Dit het gebeur omdat die mense van Juda en Jerusalem nie gedoen het wat Ek wil hê nie en omdat hulle nie gehoorsaam was aan My nie. Hulle het nie gelewe soos Ek wil hê nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het geantwoord: “Die stad lyk so omdat my mense nie my voorskrifte volg nie. Hulle het geweier om te lewe soos Ek gesê het hulle moet.