Jeremiah 8:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder moet jy vir hulle sê: So spreek die HERE; Sal hulle val en nie opstaan nie? sal hy wegdraai en nie terugkom nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jeremia, gaan sê vir hulle wat Ek, die Here, sê: As mense val, staan hulle dan nie weer op nie? Of as hulle agterkom hulle is op ’n verkeerde pad, draai hulle nie terug nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy moet vir hulle sê: So spreek die HERE: Sal iemand val en nie weer opstaan nie? Of sal hy weggaan en nie weer terugkom nie? |
| Afrikaans 1983 | Jy moet vir hulle sê: So sê die Here: Sal iemand val en nie opstaan nie, of wegdraai en nie terugdraai nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Jy moet vir hulle sê, ‘so sê die Here: “Sal mense val en nie weer opstaan nie? Of sal iemand wegdraai en nie weer terugdraai nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het gesê: “Jeremia, jy moet vir die mense van Jerusalem sê: Die Here sê: Wanneer mense geval het, dan staan hulle weer op, wanneer hulle van 'n pad afgeloop het, dan draai hulle om en kom weer terug. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jeremia, gaan sê vir die mense wat Ek, die Here, sê: Is dit nie so dat as ’n mens val, staan jy weer op nie? Of as jy agterkom dat jy op die verkeerde pad is, dat jy terugdraai nie? |