Jeremiah 8:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is daar geen balsem in Gílead nie; is daar geen dokter daar nie? waarom is die gesondheid van die dogter van my volk dan nie herstel nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Is daar nie medisyne in Gilead nie? Is daar nie ’n dokter wat kan help nie? Hoekom is daar nie genesing vir my volk nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Is daar geen balsem in G¡lead nie? Of is daar geen geneesheer nie? Want waarom het die genesing van die dogter van my volk nie tot stand gekom nie? |
| Afrikaans 1983 | Is daar nie balsem in Gilead nie? Is daar nie 'n dokter nie? Waarom het my volk nie gesond geword nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is daar dan nie balsem in Gilead nie, is daar nie 'n geneser nie? Ja, waarom vind die herstel van die dogter van my volk nie plaas nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is balsem in die land Gilead, en daar is dokters, maar my mense het nie gesond geword nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Is daar nie medisyne in Gilead wat my mense se wonde gesond sal maak nie? Is daar nie ’n dokter wat hulle kan help nie? Hoekom kan iets nie gedoen word om my mense gesond en vry te maak nie?” |