Jeremiah 8:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die leed van die dogter van my volk is ek beseer; Ek is swart; verbasing het my aangegryp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek treur oor die pyn van my mense. Ek is stomverslae van verdriet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vanweë die verbreking van die dogter van my volk is ek gebreek, is ek in die rou; verbaasdheid het my aangegryp. |
| Afrikaans 1983 | My volk se wonde is ook my wonde, ek is in die rou, deur angs oorweldig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oor die ineenstorting van die dogter van my volk is ek gebroke. Ek is in rou, ontsetting het my aangegryp. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die vyande sal my mense baie swaar laat kry, en daarom kry ek nou ook swaar. Ek huil en treur omdat hulle gaan sterf, ek word baie bang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jeremia sê: “My mense is gewond en voel baie pyn. Hulle pyn voel vir my asof dit my eie pyn is. Ek huil oor hulle. Ek voel so platgeslaan oor hulle toestand. |