Jeremiah 8:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die oes is verby, die somer is verby, en ons is nie gered nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die oes is af en die somer is verby: tog is ons nog nie gered nie,” kla die mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die oes is verby, die somer is ten einde, en ons is nie verlos nie! |
| Afrikaans 1983 | “Die oes is af, die somer is verby, en ons is nog nie gered nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Die graanoes is verby, die someroes is agter die rug; maar ons, ons is nie gered nie!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sal in daardie ver land sê: “Die somer en die tyd om koring af te sny, is verby, maar die Here het ons nog nie gered nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense kla: “Ons het klaar geoes en die somer is al verby, maar ons is nog nie vrygemaak nie.” |