Jeremiah 8:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As ek my teen droefheid wou troos, is my hart flou in my.
Afrikaans (NLV) 2011 My hartseer kan nie genees word nie. My hart is gebreek.
Afrikaans 1933/1953 Ag, kon ek my maar opvrolik in kommer! My hart is krank in my.
Afrikaans 1983 My smart oorweldig my, ek is hewig ontsteld.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ “sonder dat daar genesing is.” ’ ” Droefheid oorval my; my hart is siek in my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek, Jeremia, word bekommerd en siek,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jeremia sê: “My hartseer oorweldig my. Ek is siek van ontsteltenis.