Jeremiah 7:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, julle vertrou op leuenagtige woorde wat niks baat nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “‘Maar julle vertrou op bedrieglike woorde wat mislei. Dink julle miskien omdat die tempel hier is, sal julle nie swaarkry nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, julle vertrou op bedrieglike woorde wat nie baat nie. |
| Afrikaans 1983 | Julle vertrou op leuens wat julle niks gaan baat nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, julle bly julle vertroue stel op bedrieglike woorde wat niks baat nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle dink dit sal goed gaan wanneer mense vir julle dinge sê wat nie waar is nie en wat julle niks sal help nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Weet julle, die leuens wat julle glo dat julle nie sal swaarkry nie omdat die tempel hier is, gaan julle nêrens bring nie. |