Jeremiah 7:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want as julle jul weë en julle handelinge heeltemal verander; as julle volkome oordeel tussen 'n man en sy naaste;
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal julle genadig wees slegs as julle ophou om verkeerde dinge te doen en regverdig teenoor ander mense optree.
Afrikaans 1933/1953 Maar as julle jul weë en julle handelinge waarlik goed maak, as julle waarlik reg doen onder mekaar;
Afrikaans 1983 Maak liewers julle lewe en julle dade reg. Doen aan mekaar wat reg is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As julle werklik julle doen en late goed maak, as julle werklik die reg handhaaf onder mekaar,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar julle moet waarlik reg lewe en reg doen, julle moet waarlik regverdig wees wanneer julle oordeel,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal genadig wees as julle regtig ophou om die dinge te doen wat julle nou doen. Tree regverdig teenoor mekaar op.