Jeremiah 7:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die lyke van hierdie volk sal voedsel wees vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde; en niemand sal hulle verskeur nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die lyke van my mense sal kos vir die aasvoëls en die wilde diere wees, en niemand sal oorleef om hulle te verwilder nie.
Afrikaans 1933/1953 En die lyke van hierdie volk sal dien as voedsel vir die voëls van die hemel en die diere van die aarde sonder dat iemand hulle skrikmaak.
Afrikaans 1983 Daar sal die voëls en die wilde diere die lyke van die volk eet sonder dat iemand hulle verwilder.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die lyke van hierdie volk sal kos wees vir die voëls van die hemel en die diere van die aarde, en niemand sal hulle verwilder nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die voëls en die wilde diere sal die lyke van hierdie volk vreet, en niemand sal die voëls en die diere wegjaag nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die lyke van my mense sal kos wees vir die aasvoëls en die wilde diere. Niemand sal eens oor wees om hulle te verwilder nie.