Jeremiah 7:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Maak julle weë en julle handelinge reg, en Ek sal julle op hierdie plek laat woon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: As julle nou ophou om verkeerde dinge te doen, sal Ek julle in julle land laat bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Maak julle weë en julle handelinge goed, dat Ek julle kan laat woon in hierdie plek. |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here die Almagtige, die God van Israel: Maak julle lewe en julle dade reg, dat Ek julle kan laat bly in hierdie land. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So sê die Here, Heerser oor alle magte, die God van Israel: “Laat julle doen en late goed wees, sodat Ek julle in hierdie plek kan laat bly! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Julle moet reg lewe en reg doen, dan sal Ek by julle in hierdie plek woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is sterker as alles en almal. Hy is die God van Israel. Hy sê: As julle ophou om al die verkeerde dinge te doen waarmee julle nou besig is, sal Ek julle in julle land laat bly. |