Jeremiah 7:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom moet jy al hierdie woorde tot hulle spreek; maar hulle sal na jou nie luister nie; ook moet jy na hulle roep; maar hulle sal jou nie antwoord nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Al sê jy al hierdie dinge vir hulle, sal hulle nie na jou luister nie. Selfs al waarsku jy hulle baie ernstig, sal hulle jou ignoreer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook moet jy al hierdie woorde aan hulle meedeel, maar hulle sal na jou nie luister nie; en jy moet na hulle roep, maar hulle sal jou nie antwoord nie. |
| Afrikaans 1983 | Al sê jy al hierdie dinge vir hulle, sal hulle nie na jou luister nie; al roep jy hulle, sal hulle jou nie antwoord nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet al hierdie woorde vir hulle sê, maar hulle sal nie na jou luister nie; jy moet hulle roep, maar hulle sal jou nie antwoord nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jeremia, jy sal dit alles vir die volk sê, maar hulle sal nie na jou luister nie. Jy sal hulle roep, maar hulle sal jou nie antwoord nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al sê jy al hierdie dinge vir hulle, sal hulle nie na jou luister nie. Selfs al waarsku jy hulle baie ernstig, sal hulle jou ignoreer. |