Jeremiah 7:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die dag af dat julle vaders uit Egipteland uitgetrek het tot vandag toe stuur Ek al my knegte, die profete, na julle toe, elke dag vroeg opstaan en hulle stuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vandat jou voorouers uit Egipte getrek het tot vandag toe het Ek aangehou om profete na hulle te stuur, dag-in en dag-uit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Van die dag af dat julle vaders uit Egipteland uitgetrek het tot vandag toe het Ek na julle al my knegte, die profete, gestuur, daagliks, vroeg en laat; |
| Afrikaans 1983 | Vandat julle voorvaders uit Egipte getrek het tot vandag toe, het Ek vroeg en laat my dienaars die profete na julle toe gestuur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vanaf die dag dat julle voorouers uit Egipteland getrek het tot vandag toe, het Ek aanhoudend al my diensknegte, die profete, na julle gestuur – dag vir dag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit het julle gedoen vandat julle voorvaders uit die land Egipte gekom het, tot vandag toe. Ek het aangehou om my dienaars, die profete, na julle toe te stuur, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vandat jou voorouers uit Egipte getrek het tot vandag toe, het Ek gereeld boodskappers wat in my diens is, na hulle gestuur. |