Jeremiah 7:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Bring julle brandoffers by julle slagoffers, en eet vleis.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: “Weg met julle brandoffers en ander offers! Eet self die vleis!
Afrikaans 1933/1953 So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Voeg julle brandoffers by julle slagoffers en eet vleis.
Afrikaans 1983 So sê die Here die Almagtige, die God van Israel: Bring nog meer brandoffers saam met julle offers en eet die vleis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘So sê die Here, Heerser oor alle magte, die God van Israel: “Julle •brandoffers, voeg dit by julle •maaltydoffers en eet vleis!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: “Dit sal beter wees as julle die vleis van julle brand-offers self eet saam met die vleis van julle ander offers.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here is sterker as alles en almal. Hy is die God van Israel en Hy sê: “Gaan aan, bring nog meer offers wat verbrand word saam met julle ander offers. Ja, en eet self die vleis.