Jeremiah 7:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kom staan voor my aangesig in hierdie huis waaroor my Naam uitgeroep is, en sê: Ons is oorgelewer om al hierdie gruwels te doen? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en dan hier in my tempel voor My kom staan en sê: Ons is veilig! en daarna voortgaan om hierdie afskuwelike dinge te doen? |
| Afrikaans 1933/1953 | en dan kom staan voor my aangesig in hierdie huis waaroor my Naam uitgeroep is, en sê: Ons is verlos! -- om al hierdie gruwels te doen? |
| Afrikaans 1983 | en My dan ook nog in hierdie tempel wat na my Naam genoem is, kom dien en sê: “Ons is veilig” nie! En dan gaan julle maar voort met al hierdie gruwelike dinge! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en dan inkom en in my teenwoordigheid kom staan in hierdie huis, waaroor my Naam uitgeroep is, en dan nog sê, ‘Ons is gered!’ sodat julle met hierdie afstootlike dinge kan voortgaan? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle kan nie al hierdie baie verkeerde dinge doen en dan voor My kom staan in hierdie tempel wat my Naam het, en sê: ‘U sal ons red’ nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan het julle die vermetelheid om hier in my tempel te kom staan en te sê: ‘Ons is veilig!’ Julle gaan hiervandaan af weg en hou maar net aan om hierdie afskuwelike dinge te doen! |