Jeremiah 7:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het en gesê het: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jeremia het weer ’n boodskap van die Here ontvang wat hy aan Juda moes oordra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het: |
| Afrikaans 1983 | Dit is die woord wat van die Here tot Jeremia gekom het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die woord wat van die Here tot Jeremia gekom het: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jeremia het gehoor die Here sê vir hom: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir Jeremia nog ’n boodskap vir Juda gegee. |