Jeremiah 6:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat jou onderrig word, o Jerusalem, dat my siel nie van jou afwyk nie; dat Ek jou nie 'n woesteny maak, 'n onbewoonde land nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is jou laaste waarskuwing, Jerusalem! As jy nie luister nie, sal Ek My van jou losmaak. Ek sal jou verwoes, en jou maak soos ’n onbewoonde land.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat jou tugtig, Jerusalem, dat my siel nie van jou vervreemd word nie, dat Ek jou nie 'n wildernis maak, 'n onbewoonde land nie. |
| Afrikaans 1983 | Jerusalem, neem die waarskuwing ter harte, sodat Ek nie my rug vir jou draai nie, sodat Ek jou nie 'n woesteny maak nie, 'n land waarin niemand woon nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aanvaar die teregwysing, Jerusalem; anders ruk Ek Myself van jou los; anders maak Ek jou 'n woesteny, 'n land wat nie bewoon word nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek waarsku julle, mense van Jerusalem, as julle dit aanhou doen, dan sal Ek weggaan van julle en julle land leegmaak, daar sal nie meer mense woon nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is jou laaste waarskuwing, Jerusalem! As julle nie luister nie, sal Ek My van julle losmaak. Ek sal julle stad verwoes en geen mense sal daarin bly nie.” |