Jeremiah 6:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Staan op, en laat ons in die nag gaan, en laat ons haar paleise verwoes.
Afrikaans (NLV) 2011 Kom ons val liewer die stad in die nag aan en vernietig die paleise.’”
Afrikaans 1933/1953 Staan op, en laat ons optrek in die nag, en laat ons haar paleise verwoes!
Afrikaans 1983 Kom ons val hom in die nag aan en vernietig sy mooi huise!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maak gereed! Laat ons in die nag opruk; laat ons haar vestings verwoes!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ‘Maak gereed, kom ons val hulle aan in die nag en ons verwoes hulle mooi huise.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom ons val liewer die stad in die nag aan en dan vernietig ons die plekke wat vir verdediging gebruik word.”