Jeremiah 6:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Berei oorlog teen haar voor; staan op, en laat ons die middag optrek. Wee ons! want die dag gaan weg, want die skaduwees van die aand is uitgestrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle skreeu: ‘Maak julle reg om teen die middag die stad aan te val! Wag. Die dag is al amper verby. Die aandskaduwees is al lank.
Afrikaans 1933/1953 Heilig die oorlog teen haar! staan op, en laat ons optrek op die middag! Wee ons, want die dag gaan verby, want die aandskaduwees word langer!
Afrikaans 1983 Hulle sal sê: “Verklaar oorlog teen hom; kom ons val hom helder oordag aan! Nee, die dag is al verby, die aandskaduwees is al lank.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Heilig 'n oorlog teen haar! Maak gereed! Laat ons teen die middag opruk! Wee ons! Want die dag gaan verby – die aandskaduwees word lank.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die konings sê: ‘Maak gereed om oorlog te maak teen die stad. Kom ons val hulle aan in die middel van die dag.’ Maar as dit te laat in die dag word, dan sê hulle:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan sal die bevel gegee word: “Maak reg om die stad teen die middag aan te val!” Maar ander sal sê: “Dit is te laat om dit te doen, die dag is al amper verby. Kyk net hoe lank het die skaduwees al geword.