Jeremiah 6:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verworpe silwer sal mense hulle noem, want die HERE het hulle verwerp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek noem hulle ‘weggooisilwer’, want die Here het hulle weggegooi.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle word genoem: Verworpe silwer; want die HERE het hulle verwerp. |
| Afrikaans 1983 | Hulle bly weggooisilwer; dit is wat hulle genoem word, want die Here het hulle verwerp. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ‘Verworpe silwer’ word hulle genoem, want die Here het hulle verwerp.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie volk is soos silwer wat 'n mens moet weggooi. Die mense sê hulle is so, want die Here het hulle weggegooi.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense van Israel sal die naam “weggooisilwer” kry, want die Here het hulle weggegooi. |