Jeremiah 6:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die blaasbalk is verbrand, die lood word deur die vuur verteer; die grondlegger smelt tevergeefs, want die goddelose word nie uitgeruk nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Blaas maar die vuur aan om dit witwarm te kry. Maar die suiwering is tevergeefs! Niemand kry dit reg om onreg uit te suiwer nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die blaasbalk blaas hard; wat uit die vuur gereed kom, is lood; tevergeefs hou hulle aan met smelt, maar die slegtes word nie afgeskei nie. |
| Afrikaans 1983 | Die blaasbalk blaas, maar die vuur kry nie die lood afgeskei nie; die smelter smelt verniet, hy kry die afvalstowwe nie uitgesmelt nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die blaasbalk blaas; uit die vuur kom lood ongeskonde. Tevergeefs word daar aanhoudend gesmelt; die slegtes word nie afgeskei nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die blaasbalk die vuur warm blaas, dan moet die lood uitsmelt, maar dit gebeur nie met my volk nie, die slegte metaal smelt nie uit nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Blaas maar die vuur aan om dit so warm te kry as wat kan kom, dit sal nie help nie. ’n Mens kry dit nie reg om die afvalstowwe uit die metaal te kry nie.” |