Jeremiah 6:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle is almal wrede oproeriges wat met lastering wandel: koper en yster is hulle; hulle is almal korrupters.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is almal hardkoppig. Hulle loop oral en kwaadpraat. Hulle is soos brons en yster, almal is korrup.
Afrikaans 1933/1953 Hulle is almal die oproerigstes van die oproeriges wat omgaan met kwaadsprekery; koper en yster is hulle; hulle handel almal verderflik.
Afrikaans 1983 Hulle is almal hardkoppige rebelle, hard soos brons en yster; hulle loop mekaar en beswadder, hulle is almal korrup.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle is almal rebels, onversetlik – koper en yster! Hulle gaan rond as kwaadstokers. Hulle almal is ontaard.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle is almal hardkoppige en opstandige mense wat sleg praat van ander mense. Hulle is oneerlik wanneer hulle moet oordeel. Hulle is so hard soos brons en yster.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle is almal hardkoppig en opstandig. Hulle loop oral en kwaadpraat van mekaar.