Jeremiah 6:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, hoor, o nasies, en weet, o gemeente, wat onder hulle is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister, al die nasies. Kyk wat met my volk gaan gebeur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, hoor, o nasies! En weet, o vergadering, wat onder hulle is! |
| Afrikaans 1983 | Daarom moet julle luister, nasies, en kyk wat met hulle gaan gebeur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, luister, nasies! Neem kennis, volksvergadering, van wat met hulle gaan gebeur! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom, volke, julle moet luister, en julle, my volk wat tussen die ander volke is, julle moet weet, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die nasies moet luister na wat Ek sê. Kyk gerus wat met my volk gaan gebeur. |