Jeremiah 6:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het ook wagte oor jou aangestel en gesê: Luister na die geluid van die basuin. Maar hulle sê: Ons sal nie luister nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het mense aangestel om oor julle te waak, en hulle roep: ‘Luister na die trompetgeskal!’ Maar julle sê: ‘Ons sal nie luister nie!’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het ook wagte oor julle gestel en gesê: Luister na die geluid van die basuin. Maar hulle het geantwoord: Ons wil nie luister nie. |
| Afrikaans 1983 | Toe het Ek wagte oor julle aangestel en gesê: Luister na die ramshoring! Maar hulle het geantwoord: “Ons sal nie luister nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het Ek wagte oor julle aangestel, ‘Gee ag op die geluid van die ramshoring!’ Maar hulle het geantwoord, ‘Ons sal nie ag gee nie.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En wanneer Ek mense vir julle laat wagstaan, dan moet julle luister wanneer die ramshoring blaas. Maar die mense van Jerusalem het gesê: ‘Nee, ons sal nie luister nie.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het wagte aangestel om julle te waarsku as daar gevaar is, maar julle het gesê: ‘Ons sal nie luister nie!’ |