Jeremiah 6:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het ook die seer van die dogter van my volk effens genees deur te sê: Vrede, vrede! wanneer daar geen vrede is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle probeer om my mense se wonde op ’n oppervlakkige manier gesond te maak. Hulle maak of daar vrede is, terwyl daar eintlik geen vrede is nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle genees die verbreking van die dogter van my volk op die maklikste manier deur te sê: Vrede, vrede! -- terwyl daar geen vrede is nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het 'n goedkoop raat vir die wonde van my volk. Hulle sê net: “Alles is reg! Alles is reg!” Maar niks is reg nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle wil die ineenstorting van die dogter van my volk op 'n maklike manier herstel deur te sê, ‘Vrede, vrede!’ Maar daar is geen vrede nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want hulle dink hulle kan alles regmaak wanneer hulle sê: ‘Daar is vrede, daar is vrede.’ Maar daar is nie vrede nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle probeer die probleme van die Here se mense met goedkoop raad oplos. Hulle maak of alles reg en goed is, terwyl dit eintlik baie sleg gaan. |