Jeremiah 52:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So was die stad beleër tot die elfde jaar van koning Sedekia.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het Jerusalem beleër tot in die elfde regeringsjaar van koning Sedekia.
Afrikaans 1933/1953 En die stad is beleër tot die elfde jaar van die koning Sedek¡a.
Afrikaans 1983 Die stad is beleër tot in die elfde regeringsjaar van koning Sedekia.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en so het die stad onder beleg gekom tot die elfde regeringsjaar van koning Sedekia.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het rondom die stad gebly tot in die elfde jaar nadat Sedekia koning geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het Jerusalem so afgesny gehou van die buitewêreld tot in die elfde jaar dat Sedekia koning was.