Jeremiah 52:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het vriendelik met hom gespreek en sy troon geplaas bo die troon van die konings wat saam met hom in Babel was,
Afrikaans (NLV) 2011 Ewil-Merodak het baie vriendelik met koning Jojagin gepraat. Hy het Jojagin beter behandel as al die ander konings wat in Babel in ballingskap was.
Afrikaans 1933/1953 En hy het vriendelik met hom gespreek en sy stoel gesit bokant die stoel van die konings wat by hom in Babel was.
Afrikaans 1983 So het hy hom begenadig en hom hoër status gegee as die ander konings wat by hom in Babel was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het vriendelik met hom gepraat en hom 'n sitplek gegee hoër as die sitplekke van die konings wat saam met hom in Babel was
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ewil-Merodak het vriendelik gepraat met Jojagin en hy het hom laat sit op 'n belangriker plek as die ander konings wat by hom in Babel was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ewil-Merodak het baie vriendelik met koning Jojagin gepraat. Hy het Jojagin beter behandel as al die ander konings wat in Babel gevange gehou is.