Jeremiah 52:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want deur die toorn van die HERE het in Jerusalem en Juda gebeur, totdat Hy hulle van sy aangesig verdryf het, dat Sedekia in opstand gekom het teen die koning van Babel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here was baie kwaad hieroor. Hy het toe die mense van Jerusalem en Juda uit sy teenwoordigheid verban. Sedekia het hierna in opstand gekom teen koning Nebukadnesar van Babel.
Afrikaans 1933/1953 Want dit het oor Jerusalem en Juda gekom weens die toorn van die HERE, totdat Hy hulle van sy aangesig af weggewerp het. En Sedek¡a het gerebelleer teen die koning van Babel;
Afrikaans 1983 Die toorn van die Here was op Jerusalem en Juda; Hy wou hulle wegvee uit sy teenwoordigheid. Sedekia het in opstand gekom teen die koning van Babel,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, vanweë die Here se toorn het dit met Jerusalem en Juda gebeur, totdat Hy hulle uit sy teenwoordigheid verwerp het. Sedekia het teen die koning van Babilonië in opstand gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom het die Here kwaad geword vir Jerusalem en vir Juda en Hy het hulle weggestoot van Hom. Sedekia het opstandig geword teen die koning van Babel,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here was baie kwaad daaroor. Hy het toe die mense van Jerusalem en Juda van Hom af weggestuur na ’n ander land toe. Sedekia het toe in opstand gekom teen koning Nebukadnesar van Babel.