Jeremiah 52:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die agtiende jaar van Nebukadnésar het hy agthonderd twee en dertig mans uit Jerusalem weggevoer.
Afrikaans (NLV) 2011 In Nebukadnesar se agtiende jaar as koning het hy nog 832 mense uit Jerusalem weggevoer.
Afrikaans 1933/1953 in die agttiende jaar van Nebukadr,sar, uit Jerusalem agt honderd twee en dertig siele;
Afrikaans 1983 in die agtiende regeringsjaar van Nebukadnesar: 832 mense uit Jerusalem,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en in die agttiende regeringsjaar van Nebukadresar, 832 persone uit Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 832 mense uit Jerusalem in die agtiende jaar nadat Nebukadnesar koning geword het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In Nebukadnesar se agtiende jaar as koning het hy nog 832 mense uit Jerusalem weggevat.