Jeremiah 52:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Nebusaradan, die owerste van die lyfwag, hulle geneem en hulle na die koning van Babel na Ribla gebring.
Afrikaans (NLV) 2011 Nebusaradan het al hierdie mense na die koning van Babel in Ribla gebring.
Afrikaans 1933/1953 En Nebusar dan, die owerste van die lyfwag, het hulle geneem en hulle na die koning van Babel, na Ribla gebring.
Afrikaans 1983 Nebusaradan, die hoof van die lyfwag, het hulle gevange geneem en hulle na die koning van Babel toe in Ribla gevat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nebusaradan, die aanvoerder van die lyfwag, het hulle gevange geneem en hulle na die koning van Babilonië in Ribla geneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hoof-offisier Nebusaradan het hulle gebring na die koning van Babel in Ribla.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nebusaradan het al hierdie mense na koning Nebukadnesar in Ribla gebring.