Jeremiah 52:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En wat die pilare betref, die hoogte van een pilaar was agttien el; en 'n filet van twaalf el het dit omring; en sy dikte was vier vingers; dit was hol.
Afrikaans (NLV) 2011 Elkeen van hierdie pilare was net oor die nege meter hoog en ses meter in omtrek. Die pilare was aan die binnekant hol, met die wande nege sentimeter dik.
Afrikaans 1933/1953 Wat betref die pilare, agttien el was die hoogte van een pilaar, en 'n lyn van twaalf el kon dit omspan; en sy dikte was vier vinger; dit was hol.
Afrikaans 1983 Wat betref die pilare, elke pilaar was nege meter hoog en ses meter in die omtrek en was hol met 'n wand van nege sentimeter dik.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat die pilare betref: Agttien el was die hoogte van elke pilaar, en 'n lyn van veertien el het dit omspan; die wand se dikte was vier vingers; dit was hol.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elke pilaar was 18 el hoog en twaalf el rondom. Hulle was hol, en die brons was vier vingers dik.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elkeen van hierdie pilare was net so oor die agt meter hoog en net meer as vyf meter in omtrek. Die pilare was hol binnekant en die wande was so vier vingers dik.