Jeremiah 52:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, net soos Jojakim gedoen het.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het nes Jojakim gedoen wat vir die Here onaanvaarbaar was.
Afrikaans 1933/1953 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, net soos Jojakim gedoen het.
Afrikaans 1983 Sedekia het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here en het in alles die voorbeeld van Jojakim gevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, net soos Jojakim gedoen het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sedekia het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. Hy het gedoen soos Jojakim gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sedekia het net soos Jojakim dinge gedoen wat vir die Here onaanvaarbaar was.