Jeremiah 52:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Nebusaradan, die owerste van die lyfwag, het van die armes van die land vir wynboere en landbouers agtergelaat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nebukadnesar het net die heel armste mense toegelaat om in die land agter te bly. Hulle moes die wingerde versorg en die landerye bewerk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar uit die armes van die land het Nebusar dan, die owerste van die lyfwag, sommige laat agterbly as wynboere en as landbouers. |
| Afrikaans 1983 | Party van die armste mense van die land het hy laat agterbly om die wingerde en die lande te bewerk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sommige van die armes in die land is deur Nebusaradan, die aanvoerder van die lyfwag, agtergelaat as wingerdboere en landbouers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Nebusaradan het party van die armste mense van die land daar laat bly om in die wingerde en op die koringlande te werk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar Nebukadnesar het van die armste mense toegelaat om in die land agter te bly. Hulle moes die wingerde versorg en die landerye ploeg. |