Jeremiah 52:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele leër van die Chaldeërs wat saam met die owerste van die lyfwag was, het al die mure van Jerusalem rondom afgebreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Babiloniese leër wat saam met die kaptein van die lyfwag was, het al die mure rondom Jerusalem afgebreek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hele leër van die Chaldeërs wat by die owerste van die lyfwag was, het al die mure van Jerusalem rondom omgegooi. |
| Afrikaans 1983 | Al die Galdese soldate wat onder sy bevel was, het die muur om Jerusalem heeltemal afgebreek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele leër van die Galdeërs wat saam met die aanvoerder van die lyfwag was, het al die stadsmure van Jerusalem reg rondom afgebreek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die soldate van die Galdeërs wat by die hoof-offisier was, het die mure rondom Jerusalem alles afgebreek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Babiloniese leër wat saam met Nebusaradan was, het self die mure van Jerusalem afgebreek. |