Jeremiah 52:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en die huis van die HERE en die huis van die koning verbrand; en al die huise van Jerusalem en al die huise van die groot manne het hy met vuur verbrand.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die tempel, die koning se paleis en al die huise in Jerusalem afgebrand. Hy het al die belangrikste geboue afgebrand.
Afrikaans 1933/1953 en hy het die huis van die HERE en die paleis van die koning verbrand; ook al die huise van Jerusalem en elke groot huis met vuur verbrand.
Afrikaans 1983 Hy het die huis van die Here, die paleis en al die huise in Jerusalem, elke groot gebou, afgebrand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die huis van die Here, die paleis van die koning en al die huise in Jerusalem, ja, elke groot gebou, afgebrand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nebusaradan het die tempel afgebrand en ook die paleis en al die groot huise in Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die tempel, die koning se paleis en al die huise in Jerusalem afgebrand. Hy het al die belangrike geboue in Jerusalem afgebrand.