Jeremiah 52:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het hy die oë van Sedekia uitgesteek; en die koning van Babel het hom in kettings gebind en hom na Babel gebring en hom in die gevangenis gesit tot die dag van sy dood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sedekia se oë is uitgesteek en daarna is hy in kettings geboei en die koning van Babel het hom na Babel toe gebring. Daar is hy in die tronk gegooi, waar hy tot sy dood gebly het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het die oë van Sedek¡a laat verblind en hom met koperkettings geboei; daarna het die koning van Babel hom na Babel gebring en hom in die gevangenis gesit tot die dag van sy dood toe. |
| Afrikaans 1983 | Sedekia se oë laat uitsteek, hom met bronskettings laat boei en hom na Babel toe gevat en daar in die tronk laat sit tot sy dood toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sedekia se oë het hy verblind en hom met bronskettings geboei. Die koning van Babilonië het hom na Babel geneem en hom in 'n plek van bewaking gesit tot die dag van sy dood. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die koning Sedekia se oë laat uitsteek en hy het Sedekia met kettings laat vasbind. Daarna het die koning van Babel vir Sedekia na Babel laat bring en hy het Sedekia daar in die tronk gehou totdat hy gesterf het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het toe ook Sedekia se oë uitgesteek. Daarna het hulle hom in kettings geboei en hom weggevat Babel toe. In Babel het hulle hom in die tronk gesit. Daar het hy gebly tot sy dood. |