Jeremiah 51:64 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet sê: So sal Babel sink en nie opstaan van die onheil wat Ek oor hom sal bring nie; en hulle sal moeg word. Tot dusver is die woorde van Jeremia. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sê dan: ‘Dieselfde sal met Babel gebeur. Babel sal sink en nooit weer opkom nie. Dit sal gebeur omdat die Here rampe oor hulle sal bring. Al hulle mense sal vernietig word.’” Hier eindig die boodskappe van Jeremia. |
| Afrikaans 1933/1953 | en sê: So sal Babel sink en nie weer opkom nie weens die onheil wat Ek oor hom bring; en hulle sal afgemat wees. Tot sover die woorde van Jeremia. |
| Afrikaans 1983 | en sê: So sal Babel wegsink en nie opkom nie as gevolg van die onheil wat Ek oor hom bring; sy inwoners het hulle afgesloof vir niks, sê die Here.” Tot sover die woorde van Jeremia. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en sê, ‘Só sal Babel sink en nie weer opkom nie, vanweë die onheil wat Ek oor haar bring.’ ” “Hulle het hulle afgesloof.” Tot daar was dit die woorde van Jeremia. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet sê: ‘So sal Babel wegsink en nie weer opkom nie, omdat die Here dit sleg sal laat gaan met die stad. Mense het daar baie hard gewerk, maar dit het niks gehelp nie.’ ” Dit is die laaste woorde wat Jeremia gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê dan: ‘Dieselfde sal met Babel gebeur. Babel sal sink en nooit weer opkom nie. Dit sal gebeur omdat die Here rampe en ellendes oor hulle sal bring. Al hulle moeite sal dan pure verniet wees.” Hier eindig die boodskap van Jeremia. |