Jeremiah 51:63 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as jy klaar is met die lees van hierdie boek, moet jy 'n klip daaraan bind en dit in die middel van die Eufraat gooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wanneer jy die boek klaar gelees het, maak dit vas aan ’n klip en gooi dit in die Eufraatrivier. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as jy hierdie boek klaar gelees het, moet jy 'n klip daaraan vasmaak en dit binne-in die Eufraat gooi |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer jy hierdie boekrol klaar hardop gelees het, moet jy 'n klip aan hom vasbind en hom in die Eufraat gooi |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer jy hierdie boekrol dan klaar gelees het, moet jy 'n klip daaraan vasmaak, dit in die middel van die Eufraat gooi |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “En wanneer jy hierdie boek klaar gelees het, dan moet jy 'n klip vasmaak aan die boek en jy moet dit in die Eufraat-rivier gooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy die boek klaar gelees het, moet jy dit aan ’n klip vasmaak en in die middel van die Eufraatrivier gooi. |