Jeremiah 51:54 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar kom 'n geluid van 'n geskreeu uit Babel, en 'n groot verwoesting uit die land van die Chaldeërs. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hoor hoe skreeu hulle in Babel! Dis die geluid van groot vernietiging in die land van die Babiloniërs. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoor! Geskreeu uit Babel en groot verbreking uit die land van die Chaldeërs; |
| Afrikaans 1983 | Daar word om hulp geroep uit Babel, daar klink harde smartkrete uit Galdeërland, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar klink 'n hulpgeroep op uit Babel, die geluid van totale ineenstorting uit die land van die Galdeërs. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense hoor hoe skree die mense van Babel, en hulle vra dat iemand hulle moet help, want dit gaan baie sleg in Galdeër-land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoor hoe skree hulle in Babel. ’n Mens hoor die groot lawaai soos die land vernietig word. |