Jeremiah 51:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos Babel die gesneuweldes van Israel laat val het, so sal in Babel die gesneuweldes van die hele aarde val. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Babel het baie mense van Israel doodgemaak. Hulle het ook baie ander mense in die wêreld doodgemaak. Nou is dit hulle beurt om te sterf! |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook Babel moet val, o gesneuweldes van Israel, soos ook vir Babel geval het die gesneuweldes van die hele aarde. |
| Afrikaans 1983 | Deur Babel se toedoen het mense oor die hele aarde gesneuwel, en so sal hý sneuwel oor dié wat van Israel gesneuwel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Ook Babel moet val vir die gesneuweldes van Israel, soos gesneuweldes van die hele aarde ook vir Babel geval het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die vyande moet Babel verwoes, want Babel het baie mense van Israel laat sterf, ook mense van die hele aarde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense van Babel het baie van Israel se mense doodgemaak. Hulle het ook baie ander mense oor die wêreld doodgemaak. Nou is dit hulle beurt om net so doodgemaak te word. |