Jeremiah 51:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die see het opgekom oor Babel, dit is oordek met die menigte van sy golwe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die see het opgestoot en oor Babel gespoel. Die stad lê toe onder die golwe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die see het oor Babel opgerys, deur die gebruis van sy golwe is hy oordek. |
| Afrikaans 1983 | Die waters het oor Babel gestroom, hy is bedek deur bruisende golwe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die see stoot oor Babel; met die gedruis van sy golwe is sy bedek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die water het oor Babel gestroom, die branders het geraas en dit het bo-oor die stad gevloei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is of die see opgestoot en oor Babel gespoel het. Die stad lê toe onder die golwe. |