Jeremiah 51:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sal die wat verslaan is, val in die land van die Chaldeërs, en die wat deurboor is op sy strate.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal dood neerval in Babel of dodelik gewond in die strate lê.
Afrikaans 1933/1953 So sal daar dan gesneuweldes val in die land van die Chaldeërs en die wat deurboor is, op sy strate.
Afrikaans 1983 Galdeërland sal vol dooies lê, sy strate vol gesneuweldes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Deurboordes sal val in die land van die Galdeërs, en die swaar gewondes in haar strate.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle moet mense doodmaak in Galdeër-land, die dooie mense moet in die strate lê,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Babiloniese soldate sal oral dood of gewond in die strate van Babel lê.