Jeremiah 51:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die een pos sal 'n ander tegemoetloop en die een boodskapper 'n ander tegemoet, om die koning van Babel te wys dat sy stad aan die een kant ingeneem is,
Afrikaans (NLV) 2011 Van oral kom boodskappers aangehardloop met nuus vir die koning van Babel: Die stad is van alle kante af ingeval!
Afrikaans 1933/1953 Die een loper hardloop die ander tegemoet en die een boodskapper die ander, om aan die koning van Babel bekend te maak dat sy stad van alle kante ingeneem is;
Afrikaans 1983 Die een hardloper na die ander hardloop, die een boodskapper na die ander, om vir die koning van Babel te sê dat sy stad heeltemal ingeneem is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hardlopers ontmoet mekaar in die hardloop, die een boodskapper die ander, om aan die koning van Babilonië berig te bring dat sy stad aan alle kante ingeneem word:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense hardloop almal, al die boodskappers bring vir die koning die nuus dat die vyande die stad oorwin het en heeltemal gevat het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van oraloor kom boodskappers aangehardloop met nuus vir die koning van Babel dat alles verlore is. Daar is nie meer hoop nie, want die stad is van alle kante af ingeval.