Jeremiah 51:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal van jou geen hoeksteen of 'n klip vir fondamente neem nie; maar jy sal vir ewig 'n wildernis wees, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal vir altyd verwoes lê. Niemand sal uit jou rommel ’n klip kan gebruik vir ’n hoeksteen of ’n steen vir die fondasie nie,” sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle sal uit jou geen klip neem vir 'n hoek of 'n klip vir fondamente nie; want jy sal ewige wildernisse wees, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Mense sal nie uit jou 'n hoekklip kom vat of 'n fondamentklip nie; jy sal altyd verlate lê, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat daar uit jou nie 'n klip as hoeksteen of 'n klip as fondamentsteen geneem kan word nie. Ja, 'n woesteny sal jy vir altyd wees, ” is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense sal nie by jou klippe kom vat om weer 'n muur te bou nie, daar sal nooit weer mense in jou woon nie.” Dit sê die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy sal vir altyd verwoes lê. Niemand sal eers uit jou rommel ’n klip vir ’n hoeksteen of ’n fondasie gebruik nie.” |