Jeremiah 51:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal aan Babel en aan al die inwoners van Chaldéa vergelde al hulle kwaad wat hulle in Sion gedoen het voor julle oë, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sê ook: “Voor julle oë sal Ek Babel en die Babiloniërs terugbetaal vir al die kwaad wat hulle aangerig het in Jerusalem. Julle sal dit sien gebeur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Ek sal voor julle oë aan Babel en aan al die inwoners van Chald,a vergelde al hulle kwaad wat hulle in Sion gedoen het, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Maar Ek sal Babel en al die inwoners van Galdeërland laat boet vir al die kwaad wat hulle voor julle oë in Sion aangerig het, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek vergeld Babel en alle inwoners van Galdeë al hulle boosheid wat hulle voor julle oë in Sion aangerig het,” is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Ek sal Babel en al die mense van Galdeër-land straf oor al die slegte dinge wat hulle in Sion gedoen het, julle het dit gesien.” Dit sê die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê ook: “Ek sal Babel en die Babiloniërs terugkry vir al die kwaad wat hulle aan my volk in Jerusalem gedoen het. Julle sal dit voor julle oë sien gebeur.” |