Jeremiah 51:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U is my strydbyl en my oorlogswapens, want met jou sal Ek die nasies verbrysel en met jou koninkryke vernietig; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy is my hamer, my oorlogswapen. Ek gebruik jou om nasies mee te verpletter en koninkryke te verwoes. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy is vir My 'n hamer en oorlogswapens; en met jou verbrysel Ek nasies, en met jou verwoes Ek koninkryke. |
| Afrikaans 1983 | Jy was my hamer, Babel, my oorlogswapen; Ek het nasies met jou verslaan, Ek het koninkryke met jou vernietig; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Jy is vir My 'n knuppel, 'n krygswapen. Met jou verbrysel Ek nasies; met jou verwoes Ek koninkryke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sê: “Babel, jy was my hamer, my wapen, Ek het teen volke oorlog gemaak met jou. Ek het volke stukkend geslaan met jou en Ek het lande verwoes, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê: “Babel, jy is my hamer waarmee Ek oorlog maak. Ek sal jou gebruik om volke mee stukkend te slaan. Ek sal met jou hulp koninkryke verwoes. |