Jeremiah 51:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle is nietigheid, die werk van dwalings; in die tyd van hulle besoeking sal hulle vergaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Afgode is eintlik nutteloos, ’n bedrogspul! As die tyd van afrekening kom, sal hulle vernietig word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nietige afgode is hulle, werk vir spotterny; in die tyd van hulle besoeking gaan hulle tot niet. |
| Afrikaans 1983 | Hulle is nikswerd gode, voorwerpe van spot, hulle vergaan as die tyd van afrekening kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle is nikswerd afgode, bespotlike maaksels. In die tyd wanneer daar met hulle afgereken word, gaan hulle tot niet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle is soos wind wat wegraak, mense lag vir hulle. Wanneer die Here hulle straf, dan sal hulle verdwyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Afgode is eintlik nutteloos, niks anders as ’n bedrogspul nie. As die tyd kom om straf uit te deel, sal niks van hulle oorbly nie. Hulle sal vernietig word. |