Jeremiah 51:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O jy wat op baie waters woon, ryk aan skatte, jou einde het gekom, en die maat van jou hebsug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle woon langs baie water. Julle is skatryk. Maar julle einde het aangebreek, julle lewensdraadjie is geknip! |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy wat by die groot waters woon, wat skatryk is, jou einde het gekom, die maat waarop jy afgesny word. |
| Afrikaans 1983 | Jy wat langs die baie waters woon, met jou baie skatte, jou einde het gekom, jou lewensdraad word geknip. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy wat langs baie waters woon, met baie skatte, jou einde het aangebreek, jou lewensdraad is geknip. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Babel, jy het by baie water gewoon en jy was ryk, maar jou einde het gekom, die vyande sal jou verwoes. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Babel is gelukkig om baie water te hê. Dit is ook ’n stad met baie rykdom. Maar nou is die waarheid dat die einde van die stad om die draai is. Hulle lewensdraadjie word geknip. |