Jeremiah 51:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sê die HERE; Kyk, Ek sal 'n verwoestende wind opwek teen Babel en teen die wat onder die wat teen My opstaan; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sê: “Ek sal ’n verwoester aanhits teen Babel en die inwoners van Babel. |
| Afrikaans 1933/1953 | So sê die HERE: Kyk, Ek wek op teen Babel en teen die inwoners van "die Hart van my Teëstanders" die gees van 'n verwoester. |
| Afrikaans 1983 | So sê die Here: Ek laat 'n verwoestende wind oor Babel waai en oor die inwoners van Leb-Kamai. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So sê die Here: “Kyk, Ek gaan teen Babel en teen die inwoners van Leb Qamai 'n vernietigende wind laat opsteek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sê: “Kyk, Ek laat 'n wind waai teen Babel en teen die mense van Galdeër-land. Die wind sal alles verwoes. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê: “Ek sal ’n verwoester aanhits om Babel en die Babiloniërs aan te val. |