Jeremiah 50:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos God Sodom en Gomorra en die naburige stede daarvan omvergewerp het, spreek die HERE; so sal niemand daar woon nie, en geen mensekind sal daarin woon nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal Babel verwoes soos Ek Sodom en Gomorra en die naburige dorpe destyds vernietig het. Niemand sal meer daar bly nie,” sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos God Sodom en Gomorra met hulle bure omgekeer het, spreek die HERE, sal daar niemand woon nie, en geen mensekind daar vertoef nie. |
| Afrikaans 1983 | Soos God vir Sodom en Gomorra en hulle buurdorpe verwoes het, sê die Here, so sal niemand in Babel woon nie; geen mens sal daar wil bly nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos ná die verwoesting van Sodom en Gomorra en hulle buurdorpe deur God,” is die uitspraak van die Here, “sal niemand daar woon nie, sal geen mens daar oorbly nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sê: “Dit sal wees soos toe Ek Sodom en Gomorra en die ander stede daar naby verwoes het. Daar sal niemand woon nie, nie een mens sal daar wil bly nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal Babel verwoes net soos Ek destyds met Sodom en Gomorra gemaak het. Daar sal nie meer mense wees wat daar bly nie. Selfs nie eens net vir ’n rukkie nie.” |