Jeremiah 50:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sal haar jongmanne op die strate val, en al haar krygsmanne sal in dié dag uitgeroei word, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die jongmense sal neerval op die pleine en sterf, al die Babiloniese soldate sal daardie dag sterf,” sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom sal sy jongmanne val op sy pleine en al sy krygsmanne in die dag omkom, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Dit is daarom dat sy jongmanne op sy strate sal sneuwel, dat al sy soldate omgebring sal word wanneer die tyd daar is, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom sal haar jong manne val op haar stadspleine, en al haar krygsmanne sal omkom op daardie dag,” is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom sal hulle jongmanne op die oop stukke grond bly lê, die vyande sal al hulle soldate doodmaak.” Dit sê die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die jongmense sal in die strate neerval en doodgaan. Al die Babiloniese soldate sal daardie dag sterf. |